Hoe verklaar jy dit?

ʼn Boek wat jou belangstelling in die wêreld om jou sal prikkel. Dek onderwerpe wat wissel van wetenskap tot die
Date Published :
April 2018
Publisher :
Penguin Random House South Africa
Editor :
Danny Fourie
Format Available    QuantityPrice
Paperback
ISBN : 9781776090495
Pages : 200
Dimensions : 9 X 6 inches
-
+
Out of stock. Available in 6-8 weeks
$18.50

Overview
-

Ons weet dat die maan iets met die getye te doen het, maar het jy geweet dat jy met volmaan altyd dieselfde kant van dié hemel-liggaam sien? Of dat gaap aansteeklik vir die mens en sommige diere is? En wat presies veroorsaak dat voëls wat in ’n swerm vlieg, nié teen mekaar bots wanneer hulle swenk nie? Hierdie feite is deel van ’n magdom kennis oor die natuur, fisiese wetenskap en die ruimte wat die RSG-program Hoe verklaar jy dit? reeds vir 37 jaar lank beantwoord. Die publikasie bevat ’n keur uit die honderde vrae van nuuskierige luisteraars wat deur kundiges verduidelik is om die wêreld minder vreemd te maak, want nie alle kennis van die wêreld om ons is voor die hand liggend nie. Daar is derduisende verskynsels in die natuur en ruimte wat vra om verklaar te word. Dan praat ons nie eens van die mensgemaakte uitvindings nie. Hoe verklaar jy dit? sal jou belangstelling in die wêreld om jou prikkel. Dit is ’n boek wat op sy eie gelees kan word, wat op die koffietafel kan lê en wat saam kan gaan kamp om wonderlike gesprekke om die braaivleisvuur uit te lok.

About The Author
-

Compiler Danny Fourie is a former minister of the church and former TV director of programmes such as Netwerk, Kruis en Kroniek and Top Billing. He is the compiler of the popular Hoe verklaar jy dit?#1 and #2, and the author of Vir ewig en altyd saam and Regardt.

More from this publisher