Die Banting-sakgids

Bridgette Allan, Bernadine Douglas, Noakes Tim

'n Gebruikersvriendelike boekie met al die wenke en raad wat jy nodig het om jou Banting-dieet suksesvol te implementeer en daarmee vol te hou.
Date Published :
April 2018
Publisher :
Penguin Random House South Africa
Format Available    QuantityPrice
Paperback
ISBN : 9781776091652
Pages : 184
Dimensions : 5 X 7.8 inches
-
+
In stock
$12.00

Overview
-

Hierdie boekie bevat al die wenke en raad wat jy nodig het om jou Banting-dieet sukses-vol te implementeer en om daarmee vol te hou. Die Banting-sakgids bevat ’n hoofstuk deur die passievolste en mees gerespekteerde Banting-ondersteuner, prof. Tim Noakes; dit verskaf antwoorde op jou grootste kwelvrae; slaan mites wat oor Banting kop uitgesteek het die nek in; voorsien handige maaltydplanne, Banting-vriendelike voedsellysies en resepte; leer jou hoe om te begroot sodat almal ’n Banting-leefstyl kan handhaaf; en nog baie, baie meer. Maar nog belangriker: dit leer jou hoe om van daardie ekstra ponde ontslae te raak en hulle vir altyd weg te hou! Die Banting-sakgids, wat maklik in jou handsak of hempsak inglip, is net wat jy nodig het om jou Banting-leefstyl aan die gang te kry!

About The Author
-

Bridgette Allan het haar loopbaan as geregistreerde verpleegster en vroedvrou begin. Sy beskik oor kwalifikasies in alternatiewe genesingsmodaliteite en het kursusse in persoonlike en kindervoeding, asook voedingsterapie, voltooi as deel van haar voortgesette professionele ontwikkeling. Sy bestuur ’n integrasie-gebaseerde welstandspraktyk waar sy ’n holistiese benadering volg om kliënte te help om leefstylsiektes die hoof te bied.

Bernadine Douglas is die stigter van die Slender Slim 4 U-Banting-kliniekgroep. Sy bied ondersteuning en raad aan kliënte deur persoonlike konsultasies en ook aanlyn via sosiale media. Bernadine werk vanuit ’n mediese praktyk in Kaapstad waar sy kliënte sien vir persoonlike konsultasies en gewigsbestuur Sy is ’n voedingsterapeut wat spesialiseer in dieet- en gewigsbestuur, sport- en oefeningsvoeding, asook in persoonlike- en kindervoeding.

Prof. Tim Noakes has published more than 750 scientific books and articles. He has been cited more than 16 000 times in scientific literature, has an h-index of 71 and is rated an A1 scientist by the National Research Foundation of South Africa. After coming across research which denounced current international dietary guidelines as fallacy and being left frustrated by a decline in his own health, Prof. Noakes started researching the effects of carbohydrates, proteins and fats on the human race. His research convinced him that a high-fat, low-carb diet is the healthiest option for many.

More from this publisher