Hoe verklaar jy dit? #2

Die tweede boek in die hoogs gewilde reeks. Dek onderwerpe wat wissel van wetenskap tot die natuur en buitengewone verskynsels. Geïllustreerd.
Date Published :
April 2018
Publisher :
Penguin Random House South Africa
Editor :
Danny Fourie
Illustration :
15 b&w illustrations
Format Available    QuantityPrice
Paperback
ISBN : 9781776092031
Pages : 200
Dimensions : 9 X 6 inches
-
+
Out of stock. Available in 6-8 weeks
$17.70

Overview
-

In Hoe verklaar jy dit? #2 bring Danny Fourie weer ’n gerf van die interessantste vrae en antwoorde byeen wat deur RSG se kundige medewerkers in die gewilde radioprogram behandel is. En dit help die leser natuurlik om die wêreld om ons minder vreemd te maak. Hoe verklaar jy ons honger na inligting en ons dors na kennis? Die antwoord is eenvoudig: Ons is mal daaroor om antwoorde te kry, selfs al is daar geen oënskynlike voordeel daarin nie. Is dit werklik nodig om te weet wat ’n Jerusalem-kriek of ’n sweepspinnekop is? Waarom die son nie uitbrand nie? Hoekom ’n mens se oë traan as jy uie sny? Hoe die Richter-skaal werk? Wie en wat die Florisbadmens is? Wat links- en regshandigheid bepaal? Van al die soogdiere is ons die enigste wat lewenslank nuuskierig bly. Daarom sal Hoe verklaar jy dit? #2 jou nog meer fassineer.

About The Author
-

Compiler Danny Fourie is a former minister of the church and former TV director of programmes such as Netwerk, Kruis en Kroniek and Top Billing. He is the compiler of the popular Hoe verklaar jy dit?#1 and #2, and the author of Vir ewig en altyd saam and Regardt.

More from this publisher